Property Listings

Show / Hide Search Area


HT765 - House - Clubview - R 2 450 000


Contact Agent
Annatjie Terblanche


Mobile no: 0824595340






Quick details
Stand size
2000m2
Property size
400m2


Contact us about this listing





Details:

PRAG WONING

Moderne woning wat die volgende bied, 5 slaapkamers, 2 badkamers, sitkamer, eetkamer, familiekamer, studeerkamer, kombuis met gasstoof, opwas en spens. Afdak vir 6 motors. Die swembad is tans leeg. Baie mooi moderne woonstel met 1 slaapkamer, kombuis en badkamer. Baie netjies afwerking en sekuriteit van hoë gehalte.