Property Listings

Show / Hide Search Area


HT770 - Townhouse - Valhalla - R 1 295 000


Contact Agent
LEHANA POTGIETER


Mobile no: 0828630430



3 2 1 2


Quick details
Property size
186m2
Bedrooms
3
Lounges
1
Bathrooms
2
Dining areas
1
Garages
2
Levies/Rates
R2177
Study
Yes
Security complex
Yes
Carport
Yes


Contact us about this listing





Details:

RUIMTE SONDER DIE GROOT TUIN EN ONDERHOUD

Pragtige voltitel meenthuis in 'n baie mooi en veilige omgewing. Bied 3 groot slaapkamers met ingeboude kaste, studeerkamer, twee badkamers en gaste toilet, massiewe sitkamer met 'n eentkamer toegerus met glasdeure wat uitstap op 'n stoep na die lieflike tuin, kombuis met baie kaste en werksoppervlak, water filter, plek vir 'n groot yskas en wasmasjiene, wasgoedlyne en dubbel buite wasbak op 'n toesluit stoep, dubbel motorhuis met direkte toegang tot in huis vir veiligheid, dubbel afdak, pragtige maar lae onderhoud tuin. Kompleks is troeteldier vriendelik. Die eenheid is splinternuut geverf van bo tot onder, geen werk word benodig nie en die eenheid is gereed om in te trek. Geen onderhewige transaksies nie asseblief. Kom loer so vinnig as moontlik, prag eenhede soos hierdie is skaars teen so goeie prys.