Property Listings

Show / Hide Search Area


HT772 - House - Valhalla - R 1 495 000


Contact Agent
LEHANA POTGIETER


Mobile no: 0828630430



2 2 2 2


Quick details
Stand size
896m2
Property size
196m2
Bedrooms
2
Lounges
2
Bathrooms
2
Dining areas
1
Garages
2
Study
Yes
Carport
Yes
Other
Patio, Veranda


Contact us about this listing





Details:

DEELMANDAAT

ENIG IN SY SOORT

Lieflike eiendom ideaal vir die koper wat opsoek is na 'n unieke woning. Bied  dubbelvlak volume gevul met lig en ruimte met 2 slaapkamers op die boonste vlak, die tweede slaapkamer is baie groot en kan verdeel word om 'n derde slaapkamer in te rig of is ideaal vir 'n aparte leef eenheid aangesien die kamer groot genoeg is vir 'n slaapkamer en sitkamer stel, albei kamers het en-suite badkamers, die hoof slaapkamer stap uit op 'n stoep met 'n pragtige en rustige uitsig, bo die hoofslaapkamer is daar 'n dak-kamer wat as 'n studeerkamer of kantoor gebruik kan word. Die onderste vloer bied 'n baie groot oopplan leefvertrek met spasie vir 'n eetkamer, familiekamer, formele sitkamer, spasie vir 'n klavier, ingeboude braai vir die winter, oopplan met die kombuis wat ook uitstap na 'n groot stoep buite, dubbel motorhuis, afdak parkering vir 3 motors, mooi maar maklik versorgbare tuin. Uitmuntende ligging stap afstand van skole, kerke en winkels.