Show / Hide Search Area
HT772 - House - Valhalla - R 1 495 000 | |
![]() 2 2 2 2 Quick details Stand size 896m2 Property size 196m2 Bedrooms 2 Lounges 2 Bathrooms 2 Dining areas 1 Garages 2 Study Yes Carport Yes Other Patio, Veranda Contact us about this listing |
|
Details: DEELMANDAAT ENIG IN SY SOORT Lieflike eiendom ideaal vir die koper wat opsoek is na 'n unieke woning. Bied dubbelvlak volume gevul met lig en ruimte met 2 slaapkamers op die boonste vlak, die tweede slaapkamer is baie groot en kan verdeel word om 'n derde slaapkamer in te rig of is ideaal vir 'n aparte leef eenheid aangesien die kamer groot genoeg is vir 'n slaapkamer en sitkamer stel, albei kamers het en-suite badkamers, die hoof slaapkamer stap uit op 'n stoep met 'n pragtige en rustige uitsig, bo die hoofslaapkamer is daar 'n dak-kamer wat as 'n studeerkamer of kantoor gebruik kan word. Die onderste vloer bied 'n baie groot oopplan leefvertrek met spasie vir 'n eetkamer, familiekamer, formele sitkamer, spasie vir 'n klavier, ingeboude braai vir die winter, oopplan met die kombuis wat ook uitstap na 'n groot stoep buite, dubbel motorhuis, afdak parkering vir 3 motors, mooi maar maklik versorgbare tuin. Uitmuntende ligging stap afstand van skole, kerke en winkels. |
|