Property Listings

Show / Hide Search Area


HT778 - House - Clubview - R 2 485 000


Contact Agent
Annatjie Terblanche


Mobile no: 0824595340



3 2 2 2


Quick details
Bedrooms
3
Lounges
2
Bathrooms
2
Dining areas
1
Garages
2
Study
Yes
Pool
Yes


Contact us about this listing





Details:

PRAGTIGE VOLTITEL HUIS IN MODERNE LANDGOED

Hierdie huis is in 'n mooi en veilige omgewing waar jy saans kan buite stap met 'n interaktiewe leefstyl. Huis bied 3 slaapkamers, 2 badkamers, sitkamer, eetkamer en televisiekamer, dubbel motorhuis. Baie netjiese voltitel huis met baie spasie en min onderhoud. Die landgoed is kinder en diere vriendelik. Uitstekende sekuriteit en toegangs beheer. U is welkom om die huis te besoek en u eie mening te vorm. Skakel my vandag nog dit is die moeite werd.