Property Listings

Show / Hide Search Area


HT782 - Townhouse - Valhalla - R 1 250 000


Contact Agent
LEHANA POTGIETER


Mobile no: 0828630430



3 2 2 2


Quick details
Bedrooms
3
Lounges
2
Bathrooms
2
Dining areas
1
Garages
2
Study
Yes
Security complex
Yes
Carport
Yes


Contact us about this listing





Details:

PRAG EENHEID TEEN UITMUNTENDE PRYS

Pragtige meenthuis met baie spasie in 'n baie mooi en veilige omgewing, lieflike tuin sonder die onderhoud. Bied 3 groot slaapkamers met ingeboude kaste, studeerkamer, twee badkamers en gaste toilet, massiewe sitkamer met 'n eentkamer toegerus met glasdeure wat uitstap op 'n stoep na die lieflike tuin, kombuis met baie kaste en werksoppervlak, water filter, plek vir 'n groot yskas en wasmasjiene, wasgoedlyne en dubbel buite wasbak op 'n toesluit stoep, dubbel motorhuis met direkte toegang tot in huis vir veiligheid, dubbel afdak, pragtige maar lae onderhoud tuin. Kompleks is troeteldier vriendelik. Die eenheid is splinternuut geverf van bo tot onder, geen werk word benodig nie en die eenheid is gereed om in te trek. Geen onderhewige transaksies nie asseblief. Kom loer so vinnig as moontlik, prag eenhede soos hierdie is skaars teen so goeie prys.